Riku Lätti's Official Website
  • News/Nuus
  • Albums
  • Lirieke
  • Films
  • Photo Gallery
  • Press
  • who is Riku Lätti
  • Victor S. Wolf
  • Die Wasgoedlyn
  • Kontak Riku
  • Lekker Links
  • Blog: Riku's Write
  • Help me make art
  • Taboek
  • Die Taboeksjou

Taboeksjou

  • Hier kom die boeke
  • 'n Gesprek met pa
  • Nardus du Plooy : Tankwa (live)
  • Die Onpopulêre Opinie
  • "Left Behind" deur Anria Delport
  • Die Koelkamers - 4 Vertonings in 1 Dag
  • Taboekgesprek met Jonathan Amid
  • Riku lees Taboek (deel 1)

Albums - Wasgoedlyn

  • Die Wasgoedlyn - Volume 1
  • Die Wasgoedlyn - Volume 2
  • Die Wasgoedlyn - Volume 3
  • Die Wasgoedlyn - Volume 4
  • Hanru Niemand - Gedaantespel
  • Kroesifaaid - Churchil Naudé
  • Danie Marais & Francois Le Roux
  • Philip de Vos
  • Jolyn Phillips
  • Die Burg van Hertog Bloubaard
  • Meli-Grey
  • Andries Bezuidenhout
  • Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti
  • Henry & the Wolf

Die Wasgoedlyn

Die Wasgoedlyn originally started as Jackie and Riku Lätti's musical project that invites other musicians to showcase their original creations: "Ons is twee pale en daar span 'n Lyn tussen ons, en ons Nooi mense om hul liedjies kom hang dat almal hulle kan hoor", Riku Lätti.  But it became amplified when Gideon Breytenbach and Charl Naudé from Kilroy Was Here Productions agreed to film those musical collaborations.  

It subsequently became a TV series available on demand: Die Wasgoedlyn - Season 1

Gideon Breytenbach says it best in this article on klyntji.com - Die Wasgoedlyn

Die Wasgoedlyn - Volume 4

powered by social2s

listen/download/stream: Die Wasgoedlyn - Volume 4

Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti op Die Wasgoedlyn
Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti op Die Wasgoedlyn

Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti

powered by social2s

Luister download/stream Laurinda Hofmeyr (klavier & sang) Riku Lätti (kitaar & sang)

Andries Bezuidenhout kunswerk: Onplaats
Andries Bezuidenhout kunswerk: Onplaats

Omplaats - Adries Bezuidenhout

powered by social2s

luister, download/stream:  Onplaats - Andries Bezuidenhout 

Onplaats” is Andries Bezuidenhout se derde solo album en is in April 2020 deur Die Wasgoedlyn vrygestel. Dit bevat twaalf oorspronklike komposisies, waarvan die lirieke en musiek deur Andries geskryf is, buiten “Tussen Platvoet en Stoompomp”, waarvan die melodie deur Herman van Veen gekomponeer is. Die album word aan die ou en nuwe Gereformeerde Blues Band opgedra, deels as dankbetuiging teenoor Riku Lätti en Willem Möller, wat elk ʼn belangrike rol gespeel het met die produksie van die album. Riku het gehelp met verwerkings en besluite oor musikante om op van die tracks te speel en Willem Möller het die finale meng en meester van die album behartig.

Rymkletskundenaar Meli-Grey
Rymkletskundenaar Meli-Grey

Rymkletskundenaar Meli-Grey

powered by social2s

luister na, download/stream -->  Rymkletskundenaar: Meli Grey

Musiek deur Riku Lätti, Meli Grey en Luke Smith.

Woorde, rap en sang: Mely Grey

Opgeneem deur Riku Lätti in St. Rand Studio vir Die Wasgoedlyn

Henry Cloete & Victor S. Wolf
Henry Cloete & Victor S. Wolf

Henry & the Wolf

powered by social2s

luister, download/stream: Henry and the Wolf

Henry & the Wolf is Henry Cloete en Victor S, Wolf.

Henry Cloete, the voice artist and author of the stories says:

I've been working as a scriptwriter, translator and subtitle writer for various production companies over the past few years, in Afrikaans and English. I love taking on new projects in this field, as well as writing and/or translating copy for publications and other companies. I have a deep respect (and love) for story and the written word, and I'm always looking for new ways to express it. Contact: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Opgeneem in St, Rand Studio deur Riku Lätti vir Die Wasgoedlyn

 

Danie Marais & Francois Le Roux

powered by social2s

luister download/stream--> Danie Marais & Francois le Roux

Gedigte gelees deur die Digter self, Danie Marais

Tjello deur HA!Man.  9 Improvisasies.  Opgeneem deur Riku Lätti by St. Rand Studio vir Die Wasgoedlyn

Kroeskop vol Geraas - Churchil Naudé

powered by social2s

Kroeskop vol geraas is ‘n uitmuntende debuut-album, met 13 snitte, opgeneem deur Riku Lätti van Wasgoedlyn Produksies.  Met die subtitel “Veldmuis/Stadsmuis” is Churchil se plan om  te fokus op 2 definitief verskillende style: Veldmuis = Akoesties/melodies/unplugged (6 snitte); Stadsmuis = Elektries/Harder Hiphop/Urban (6 Snitte) en dan is daar ‘n reggae rap “Onse Vaders” wat mooi tussen in val.

Churchil se woorde word as uitstekende poëtiese tekste beskou, wat nie wegskram van belangrike sosiale kwelpunte nie, dog is dit gemik op ‘n alledaagse gehoor en hoogs verstaanbaar en glad nie snobisties nie, bv.:

“Verdriet is ‘n guava juice bottel en genkem/ verdriet is us en them/ of dis my stem/ wat jy gaan hoor tot julle my tong uitsny met ‘n lem/ steel die ink in my pen/ maar die liefde gaan wen/ tot iemand my tyres pap steek/ en ek my wind uitblaas/ maar ou melk raak kaas/ die boy raak ‘n baas/ hulle sê hulle is moeg vir my gekerm want ek maak net geraas/ maar daai bliksems kan gaan doppies blaas/ want ‘n wind is soos ‘n kind hy raak ‘n vreeslike storm/ om my te stereotipeer is so normaal dis die norm/ is jy dom/ of is jou blerrie kop altyd kaal/ praat ek ‘n vreemde taal of laat ek julle verder in verdoemenis daal/ want verdriet is wat jy weet/ maar te bang is om te sê/ jy wil so graag net ‘n klein bietjie happiness hê/ maar verdriet dit infiltreer tot in die kooi wat jy lê.”

“Churchil se lirieke raak `n verskeidenheid onderwerpe aan. Hy rap oor iets so werklik kwellend soos die kultuur van huishoudelike geweld in ons land in sy treffer “Meisie”:  “meisie, jy wil dit glo as hy sê ‘I love you still’ / meisie, lyk my jy like dit om te hop as hy brul / meisie, hy se hy’s lief vir jou dan sluk jy die pil / meisie, gooi weg die sleutel girl en kap toe die grill” tot iets so groot soos die mens se eie eksistentialisme in sy lied “As” wat hy saam met Frazer Barry van Tribal Echo doen: “maak oop jou mind en raak onstlae van jou las / want as ons dood gaan is ons maar net as.”  En alhoewel hy ernstige sosiale probleme aan die strot gryp, is sy lewensuitkyk nietemin positief en sê hy aan ‘n gekwelde jeug: Daar is iets jy aan jou eie omstandighede kan doen.

Wasgoedlyn Produksies het onlangs ‘n Afrikaanse Musiekdokumentêre TV-reeks geskiet, waarin Churchil sterk na vore tree met onderhoude en optredes wat hom met gemak aan ‘n breë publiek gaan bekend stel.  

Churchil beplan om Afrikaans verder te vat as wat dit tot dusver kon gaan om dit ‘cool’ te maak, om ook stem te gee aan veral mense van die Kaapse vlakte. “Ek wil jong laaties wys dat ons nie die Amerikaners hoef na te boots nie want ons het ons eie stories om te vertel.”

Churchil Naude, nederige vader en skrynwerker van Mitchell’s Plain, gaan nog groot wees, soos Koos Kombuis gesê het.  “Dis net ‘n kwessie van tyd”, om Churchil se eie woorde te gebruik.

Kroesifaaid kuns deur Tinus Horn
Kroesifaaid kuns deur Tinus Horn

Kroesifaaid - Churchil Naudé

powered by social2s

Koos Kombuis oor Churchil: “My gunsteling-rap-ster is ’n nuwe kalant van Mitchells Plain met die naam Churchil Naudé (met een “l” om hom van Winston Churchill te onderskei).  Hierdie ou kan nog groot gaan in ons taal se musiek; groter as Jack Parow, so groot soos Tafelberg.”

Churchil beplan om Afrikaans verder te vat as wat dit tot dusver kon gaan om dit ‘cool’ te maak, om ook stem te gee aan veral mense van die Kaapse vlakte. “Ek wil jong laaties wys dat ons nie die Amerikaners hoef na te boots nie want ons het ons eie stories om te vertel.”

Churchil Naude, nederige vader en skrynwerker van Mitchell’s Plain, gaan nog groot wees, soos Koos Kombuis gesê het.  “Dis net ‘n kwessie van tyd”, om Churchil se eie woorde te gebruik.

Die Media oor Churchil Naude: Henry Cloete op Litnet:

litnet.co.za/churchil-naude-hoe-skei-mens-jou-vel-van-jou-gesig/

Koos Kombuis op Netwerk24:

netwerk24.com/KoosKombuis/die-jj-cale-van-afrikaanse-kletsrym

Hanru Niemand - Gedaantespel
Hanru Niemand - Gedaantespel

Hanru Niemand - Gedaantespel

powered by social2s

luister download/stream: Gedaantespel deur Hanru Niemand

'Gedaantespel’ is geskryf as `n enkele verhalende gedig. Dit vertel die verhaal van `n held se sending om `n prinses te red van die bose Bosnar, wat haar uit die ou koning se paleis ontvoer het. Die koning stuur die held op sy sending met drie towerneute, wat hom in staat stel om van gedaante te verwissel. Die held is dapper en sterk, maar stom, en die Bosnar is veel slinkser as hy en het ook toorkrag van sy eie...

Die verhaal raak temas aan van lyding en verlies, hoe die pad na heelword noodwendig deur selfopoffering loop, en hoe die herstel van lewensin die oorskreiding van die self noodsaak.

Resensie van Gedaantespel deur Koos Kombuis:

Die Burg van Hertog Bloubaard
Die Burg van Hertog Bloubaard

Die Burg van Hertog Bloubaard

powered by social2s

luister, download/stream: Die Burg van Hertog Bloubaard

Die Hertzogprys bekroonde gedigte van Henning J. Pieterse, vertolk deur Chris Van Niekerk met musiek deur Riku Lätti

Jolyn Phillips

powered by social2s

luister: download/stream: Jolyn Phillips op Die Wasgoedlyn

As daar dan nou ooit 'n geval was waar woorde kruip wat water nie kan loop nie, dan is dit Jolyn Phillips wat 'n stem so sterk het dat dit betekenis op ons kultuurlandskap inprent.

Op die liedere wat Jolyn sing, speel sy self die kitaar.  Op die stukke waar sy gedigte in haar praatstem verwoord, is Riku Lätti verantwoordelik vir musiek vir die agtergrond 

Philip de Vox op Die Wasgoedlyn
Philip de Vox op Die Wasgoedlyn

Philip de Vos

powered by social2s

luister download/stream: Philip de Vos op Die Wasgoedlyn

Philip de Vos, wat 'n lieflike mens, kom kuier een dag by Die Wasgoedlyn en laat ons met 'n paar gedigte opgeneem.  Daarna het Riku so bietjie kitaar gespeel, 'n paar note opgeneem.  Steeds later is meer en meer instrumente op die gedigte neergelê.  Die resultate, as ons as Die Wasgoedlyn nou self mag sê, is ietsie besonders wat ons baie dankbaar is nou bestaan.  Dis basis waaroor dit alles gaan.  Baie dankie vir daai lieflike kuier Philip, en dankie vir al die verse! Love you always!

Wasgoedlyn 3 - art: Willem Pretorius
Wasgoedlyn 3 - art: Willem Pretorius

Die Wasgoedlyn - Volume 3

powered by social2s

listen/download/stream: Die Wasgoedlyn - Volume 3

Tyd om Spoke op te Jaag (feat. Jackie Lätti)
Die Bloed (feat. Churchil Naude)
Yin & Yang (feat. Bacchus Nel)
November (feat. Tuin)
Dans Met My (feat. Soetmelk)
Hoe Ontlief Ek Joy (feat. Jolyn Phillips)
Sien Jou Weer (feat. Akkedis & Piet Botha)
Kry My Aan Die Anderkant (feat. Jackie & Riku Lätti)
Die Heelal Draai (feat. Petronel Baard)
Rooikappie (feat. Philip de Vos)
Wrede Tralies (feat. Georgetown)
Wiegeliedjie (feat. Lieke Joosen)
Elvis (feat. Andries Bezuidenhout)
Onbreekbaar (feat. Joke Debaere & HA!Man Francois Le Roux)
Tankwa (feat. Die Kaalkop Waarheid)
Jy's My Lemoentjie (feat. Jolyn Phillips)
Skemer-Hemel (feat. Stef Kruger)
Ой діброво темний гаю (feat. Nadia Pryimak)
Vermiste Mense (feat. Willem Mulder & Andries Bezuidenhout)
123 Blok Myself (feat. Danie Marais & HA!Man Francois Le Roux)
Die Tiran (feat. Hanru Niemand)
Einde Van Dae (feat. Andries Bezuidenhout)
Altyd (feat. Pieter Hugo)
Wild Mountain Thyme (feat. Gert Vlok Nel)
Passop vir die Spook (feat. Riku Lätti)

Die Wasgoedlyn 2 - art: Andries Bezuidenhout
Die Wasgoedlyn 2 - art: Andries Bezuidenhout

Die Wasgoedlyn - Volume 2

powered by social2s

download/stream: Die Wasgoedlyn - volume 2

Plutostraat (feat. Die Kaalop Waarheid, Jolyn Philips & Churchil Naude)
Lief Vir Jou (feat. Brain Cloete)
Tietiesbaai (feat. Lochner de Kock)
Eers Moet Die Maan Kom Sekel Gooi (feat. Philip de Vos)
Praat Saam My (Churchil Naude)
Blou Maandag Blues (feat. Bacchus Nel)
Hartland (feat. Albert Du Plessis & Anton Goosen)
Genesis Eksorus (feat. Philip de Vos)
Dans in die reën (feat. Frazer Barry)
Woorde Vir Iemand Anders (feat. Jolyn Phillips)
Waar's Die Liefde (feat. Jaco Botha)
Die Heme Se Hekke (feat. Jeanne Goosen & Chris Van Niekerk)
Weet Jy (feat. Riku Lätti & Bamboesina van die see)
Liedjie in My Sak (feat. Philip de Vos)
Iemand Wat Verstaan (feat. Frazer Barry)
Die Woord (feat. Churchil Naude)
Dankernog (feat. Mavis Vermaak, Albert Redelinghuis & Jackie Lätti)
Is Daar Iemand Wat My Hoor (feat. Kambro Diggers)
Miere Is Diere (feat. Philip de Vos)
Hoek Van 1998 (feat. Gert Vlok Nel)
Soos Blomme (feat. Brain Cloete)
Toy Story (feat. Danie Marais)
Vrydagaand Vanaand (feat. Willim Welsyn & Churchil Naude)
Koebaai

Die Wasgoedlyn 1 - Artwork by Wendy Malan
Die Wasgoedlyn 1 - Artwork by Wendy Malan

Die Wasgoedlyn - Volume 1

powered by social2s

download/stream Wasgoedlyn Volume 1

Fly Me to the Moon (feat. Gert Vlok Nel)
Jezebel (feat. Rian Malan)Lucy (feat. Bacchus Nel)
Seil (feat. Nike Holm)
Kalahari Sunset (feat. Akkedis)
Die Muur (feat. Lochner de Kock)
'N Hand Vol Gruis (feat. Gert Vlok Nel)
Bitterfontein (feat. Piet Bothat)
Sarie MaraisWaar Die Dice Val
Stof Tot Stof (Neil Sandilands)
Boereplaas se Lakens (feat. Jackie Lätti)
Boegoeberg Se Dam
Sagte Vleise (feat. Toast Coetzer)
Saggies en Teer
Groot Verlange (feat. Piet Botha)
Die Laaste Dans (feat. Rynier Prins)
Al in die rondte (feat. Jackie Lätti)
Slaap Klein Beminde (feat. Laurinda Hofmeyr)
Onder My Asem

Copyright © 2025 Riku Lätti's Official Website. All Rights Reserved.
Joomla! is Free Software released under the GNU General Public License.