Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom, gebaseer op die gelyknamige boek deur Marita van der Vyver, begin in Augustus in rolprentteaters wys. Met van SA se top akteurs, insluitende Gys de Villiers, Anne-Mart van der Merwe, Tertius Meintjies en Helene Lombard. Hanna word vertolk deur die jong aktrise, Anneke Weideman. 

Riku Lätti het die oorspronklike Afrikaanse liedjies geskryf wat in die film gebruik word.

luister/dowload die musiek nou, kliek hier: Hoekom Altyd - die klankbaan