daar’s ‘n mooi ding binne en jy weet dit net
en dit maal in jou kop 
soos mense in ‘n oorvol saal
jy’s ‘n ridder en jou perd is jou verhaal

jy’s die yster in die vuur
en jou hart gloei wit
met ‘n vlam in jou woord
wat brand en jou staal verlig
jy’s die beitel en jou hand is jou gedig

jy’s jonk miskien 
maar ons sal nog sien
daar’s ‘n magdom redes om toe te vou
maar een is genoeg om aan te hou
wees opgesaal want dit kom om jou te haal

jy’s die koningin van sinne
en jy weet dit net
jy word aangehaal 
in die woorde van jou verhaal
jy’s die keiser en die ryk is in jou taal

jy’s die kern van die bom waaruit die stories kom
jy’s getraak met die saak van die sinne wat die hart aanraak
jy’s die koring op die land
jy’s die oes wat kom

jy’s jonk miskien 
maar ons sal nog sien
daar’s ‘n magdom redes om toe te vou
maar een is genoeg om aan te hou
wees opgesaal want dit kom om jou
jonk miskien 
maar ons sal nog sien
jy sweef op die wind wat jou storie vind
en loei aan die deur van jou groot verhaal
wees opgesaal want dit kom om jou te haal

O, Hanna weet jy
ware rykdom lê ‘n storie ver
want wil lewe
wie sal wil lewe as die stories sterf
die storie sterf
ware rykdom in hou hand
ware rykdom in jou oë
ware rykdom in hou hand
ware rykdom in jou oë

-------------------------------------------------------akkoorde-------------------------------------------------

A
daar’s ‘n mooi ding binne en jy weet dit net
         A/C#
en dit maal in jou kop 
         D    A
soos mense in ‘n oorvol saal
      F#m      D
jy’s ‘n ridder en jou perd is jou verhaal
            A
jy’s die yster in die vuur
en jou hart gloei wit
           A/C#
met ‘n vlam in jou woord
       D       A
wat brand en jou staal verlig
        F#m     D
jy’s die beitel en jou hand is jou gedig
      Bm
jy’s jonk miskien 
maar ons sal nog sien
  D
daar’s ‘n magdom redes om toe te vou
         A
maar een is genoeg om aan te hou
         Fm#   Em    D        E
wees opgesaal want dit kom om jou te haal
            A
jy’s die koningin van sinne
en jy weet dit net
A/C#
jy word aangehaal 
D      A
in die woorde van jou verhaal
     F#m      D
jy’s die keiser en die ryk is in jou taal
A
jy’s die kern van die bom waaruit die stories kom
          A/C#       D        A
jy’s getraak met die saak van die sinne wat die hart aanraak
jy’s die koring op die land
 F#m       D
jy’s die oes wat kom
      Bm
jy’s jonk miskien 
maar ons sal nog sien
  D
daar’s ‘n magdom redes om toe te vou
         A
maar een is genoeg om aan te hou
         Fm#   E  
wees opgesaal want dit kom om jou
      Bm
jonk miskien 
maar ons sal nog sien
    D
jy sweef op die wind wat jou storie vind
     A
en loei aan die deur van jou groot verhaal
          G    D    E
wees opgesaal want dit kom om jou te haal
D
O, Hanna weet jy
     A
ware rykdom lê ‘n storie ver
D
want wil lewe
 A
wie sal wil lewe as die stories sterf
die storie sterf
Bm  A  E          G  D   A
wa - re rykdom in jou hand
A
daar’s ‘n mooi ding binne en jy weet dit net
         A/C#
en dit maal in jou kop 
         D    A
soos mense in ‘n oorvol saal
      F#m      D
jy’s ‘n ridder en jou perd is jou verhaal
            A
jy’s die yster in die vuur
en jou hart gloei wit
           A/C#
met ‘n vlam in jou woord
       D       A
wat brand en jou staal verlig
        F#m     D
jy’s die beitel en jou hand is jou gedig
      Bm
jy’s jonk miskien 
maar ons sal nog sien
  D
daar’s ‘n magdom redes om toe te vou
         A
maar een is genoeg om aan te hou
         Fm#   Em    D        E
wees opgesaal want dit kom om