Die Wasgoedlyn mobiele verhoog by OPPIKOPPI.
Die Wasgoedlyn mobiele verhoog by OPPIKOPPI.

Een jaar vertel het OPPIKOPPI 'n spesiale verhoog gemaak vir die Wasgoedlyn wat gesleep is deur 'n Cardboard Cadillac/bakkie. Hier die verhoog het deur die hele plaas gery en het musiek gespeel vir almal waar ons kom.  Op hierdie foto speel Toast Coetzer, Erns Grundling, Churchil Naudé, Mervin Williams, Rian Malan almal saam.