Daar was 'n lieflike mens genaamd Henry Engelbrecht wat kuns gemaak het met sy kamera deur mense af te neem soos hulle musiek speel. Hy het op die ou end sy lewe daarvoor gegee: Covid gekry by 'n Rock-konsert en ongelukkig daaraan gesterf. Ons is lief vir hom en steeds baie dankbaar vir wat hy vir ons almal gedoen het. Lank mag hy leef deur wat hy vir ons agtergelaat het. Dankie vir die al die mooi wat jy gemaak het, Henry!
Die Wasgoedlyn op Mieliepop: Lochner De kock, Jackie & Riku - foto deur Henry Engelbrecht
powered by social2s