intro: Em
verse: ||: A | | Em | :||
“jy wens”: || D | Dm | A | E ||
verse 2: ||: A | | Em | :||
“elke mens”: || D | Dm | A | E ||
|| D | Dm | A | Bm | E ||
“ongebore” ||: D | A | Bm | E :||
“sien jouself”: || D | | C | Bb | G | A | ||
“al wat dit vat”: ||: Em | A :|| (3)
“keep it together”: || Em | G | D | E7 ||
verse 3: ||: A | | Em | :||
end: || A ||
Em
A
sit in die son en verlang na jou vriende
Em
die wind verbind die voëls en die see se gesuis (oor jou huis)
A
jy’s bewus van die swaar maar jy hoop op die beste
Em
Dis Bybelse dae en mense besef dit is juis die tyd van gedruis
D Dm
jy wens daar was iets wat jy aan die saak kon doen
A E
Jy kyk rond in die huis, jy was te lank net tuis (in jou eie huis)
A
uit by die hek is jou brein al op toere
Em
weg op ‘n wolk is jou kop in vervoering (weg, ver weg)
A
om te loop in die sand en te dans langs die vure
Em
om ‘n voetpad te vat in die veld tot waarewwer (weg, ver ver weg)
D
elke mens skryf sy eie verhaal
Dm
elke ene
A E
besluit op ‘n tyd om die noodlot te gaan haal
D
maar als sien anders daar uit
Dm A
as jy dit regkry om jou af te sny
Bm E
van jou verhaal te bevry
D A Bm E
Ongebore, onverlore, onbewus van die nood
D A Bm E
in verhale ander tale om ‘n nuwe woord te hoor
D C
sien jouself, soos jy is
Bb Bb/G A
ken jouself en die wêreld wat jy is
Em (g) A
en al wat dit vat is om net hier te wees soos jy is
Em A
jy beleef ‘n fees as jy dink hoe erg dit kan wees
Em A
kyk na die kewer hy’s happiest shoveling shit
Em G
keep it together, maak peace met whatever daar is
D
want dit is hoe dit is
E
dit weet jy gewis
A
sit in die son en verlang na jou vriende
dit reën in die aand maar dis alles dieselfde
Em
of is dit soos dit is
A
Jy hoor oor die nuus van die ateroïde
gelukkig het dit net skrams ook die aarde gemis
Em A
net skrams, maar mis